Horing Koning™ Klip Hard Kapsules (Rhino Horn) – Male Clinic SA
Horing Koning™ Klip Hard Kapsules (Rhino Horn)

Horing Koning™ Klip Hard Kapsules (Rhino Horn)

  • R 599.00


30 Stywe Kapsules vir die Man Wat Nie Halfpad Lewe Nie

Meer selfvertroue. Meer dryfkrag. Meer koningskap.

Die Horing Koning™ Klip Hard Kapsules is spesiaal ontwikkel vir Suid-Afrikaanse manne wat hul manlikheid, selfvertroue en prestasie wil ondersteun.

Geïnspireer deur die krag, vasberadenheid en dominansie van die renoster, is hierdie premium formule ontwerp vir die man wat nie tevrede is met gemiddeld nie.

Van die plaas tot die stad.

Van die braai tot die boardroom.

Van "Howzit my bru" tot "Molo mfethu".

Wanneer dit tyd is om soos 'n koning op te daag, kies manne Horing Koning.


Waarom Kies Manne Horing Koning?

✔ Meer selfvertroue

✔ Ondersteun manlike prestasie

✔ Ondersteun libido en dryfkrag

✔ Help jou langer in die spel bly

✔ Premium kwaliteit bestanddele

✔ Maklik om daagliks te gebruik

✔ Diskreet verpak en afgelewer regoor Suid-Afrika

 

HORING KONING REEKS

Hou ook dop vir:

🦏Horing Koning KLIP HARD - 30 Stywe Kapsules (Rhino Horn)

🔥 2de Rondte Lang Asem Spuit vir mans wat te vinnig skiet.

💋 Nat Nooi Pilletjies vir dames wat biekie meer kriewel soek.

😻PAP Nat  - Gly maklik in Gel vir dames - minder skuur, meer plesier.

https://www.bobshop.co.za/horing-koning-male-extender-device-rek-trek-vir-n-groter-horing-mens-wellness-device/p/689500583


Die Renoster Filosofie

In die bos maak die jakkals geraas.

Die bobbejaan skree.

Die vlakvark hardloop.

Maar die renoster?

Hy stap net aan.

Hy vra nie toestemming nie.

Hy verduidelik niks.

Hy weet wie hy is.

Horing Koning™

Vir manne wat soos renosters dink.


Horing Koning Sê

"Meer Horing. Minder Stories."

"As jy soos 'n renoster wil instap, moet jy ophou soos 'n dassie dink."

"Groot planne vra groot horings."

"Jou manlikheid. Jou krag. Jou koningskap."


Hoe Om Te Gebruik

Neem 2 tot 3 kapsules daagliks met 'n vol glas water.

Vir beste resultate, gebruik konsekwent as deel van jou daaglikse roetine.


Produk Besonderhede

Handelsmerk: Horing Koning™

Produk Naam: Klip Hard Kapsules (Rhino Horn)

Hoeveelheid: 30 Kapsules

Kategorie: Mans Welstand

Verpakking: Diskreet

Beskikbaarheid: In voorraad


Gereelde Vrae

Hoe lank hou een bottel?

Een bottel bevat 30 kapsules.

Word dit diskreet afgelewer?

Ja. Alle bestellings word diskreet verpak.

Waarheen lewer julle?

Ons lewer regoor Suid-Afrika.


Horing Koning™

Meer Horing. Minder Stories.

"Moenie met 'n springbok se horings opdaag as daar 'n renoster in jou skuil nie."